Virtually Clear is proud to announce another successful sponsorship of the online corporate registrations for this year’s CANSA Corporate Relay for Life, 1 September 2012, following last year’s collaboration.

Find below a testimonial of our involvement with CANSA and the Relay for Life event. We are looking forward to assisting them with our customized online registration solutions again next year.

Beste Maria / Karin / Munnik

Ek het so pas die presensie-lys voorberei. Met die wonderlike databasis, danksy Emerald, was dit net een groot plesier.

Emerald het soveel moeite gedoen met die databasis en my versoeke vir aanpassings. Ek kon enige rekord trek wat ek benodig het en dit het ons komitee se taak soveel vergemaklik.

Ek wil graag in hierdie forum vir Emerald en haar mense bedank en komplimenteer op die wonderlike databasis. Ek kan nie wag om volgende jaar weer daarmee te werk nie!

Vriendelike groete,

Kevin & Elise Fourie
VOORLIGTINGSIELKUNDIGES /
COUNSELLING PSYCHOLOGISTS